“Dit is nie die storie wat saak maak nie. Wat saak maak, is die waarop jy dit vertel. die belangrike ding is om te weet wanneer jy jou pyp op jou velskoen moet uitklop, en op watter tydstip van die storie jy oor die skoolkomitee op grogvlei moet begin praat.”
Bosman swendle met woorde wat jou laat lag, maar aan die einde van alke storie staan jy kniediep in die poel van joe eie menslikheid.